Ida Bester was van kleintyd af versot op woorde en vreemde tale. Sy het onder meer by die Suid-Afrikaanse ambassade in Frankryk en die RGN gewerk, was ’n hoërskool-taalonderwyser en het vliegtuigplanne uit Frans vertaal. Terwyl haar man universiteitsdosent en koorleier was, het hulle al die kontinente op die aardbol besoek. Ida en haar man het op ’n wildplaas afgetree, waar hulle graag hul vier kinders en kleinkinders trakteer. Sy is lief vir skryf, lees, kuier saam met vriende, en fotoalbums maak.

Ida Bester

Filter
Stel ascending direction

15 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Lulu en die liefdesghoeroe
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  2. Kammabruid (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  3. Amper eden (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  4. Pasmaats (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Teken van sy liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  6. Pasmaats (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  7. Tersia se Namibdiamant (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  8. Die paartjieknoper (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  9. Lulu en die liefdeghoeroe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  10. Towernagte & Kismet (RomanzaLiefde EBOEK)
    Rating:
    0%
    R35,00
  11. Sy hart se punt (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  12. 'n Machoman leer liefdestaal (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  13. 'n Geur vir elke vrou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  14. Hart oorboord (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  15. Duikmaats (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
Filter
Stel ascending direction

15 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys