Wie skryf romanses? Stuitige ou tannies en verveelde huisvroue? NEE! Mense wat die liefde verstaan en weet dat almal van ons hunker na die vervulling wat ’n intieme liefdesverhouding bied. Madelie is al ’n hele paar dekades gelukkig getroud met ’n wonderlike man wat haar diepste wense verstaan, haar daagliks emosioneel versorg en vertroetel en boonop steeds haar knieë lam maak. Sy wens haar lesers ook daardie koestering en vervulling toe. Juis daarom skryf sy verskeie subgenres van die romanse. Met haar inspirasieverhale poog sy om mense met probleme te laat voel hulle is nie die enigstes wat swaarkry nie en dat daar altyd hoop is op ’n gelukkiger toekoms. Die romantiese fantasie bring weer daardie bietjie verwondering en sprankel wat tog deel is van elke liefdesverhaal. Met haar meer kontemporêre romanses probeer sy om haar lesers met ’n tikkie humor ontsnapping uit die nare werklikheid van die lewe te bied vir broodnodige ontspanning. In al haar romanses poog sy om te wys dat die liefde enigiets kan oorwin.

Madelie Human

Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 60

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Oktober 2023 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R289,00 Gewone prys R340,00
  2. Oktober 2023 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R340,00 Gewone prys R400,00
  3. Eggo's van die hart
    R100,00
  4. Eggo's van die hart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R85,00
  5. Junie 2023 4 Romanza
    R272,00 Gewone prys R400,00
  6. Junie 2023 4 Romanza (EBoeke)
    Rating:
    0%
    R169,96 Gewone prys R340,00
  7. Rimpelinge
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R80,00
  8. Rimpelinge (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  9. Februarie 2023 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R272,00 Gewone prys R400,00
  10. Hoog tyd
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R80,00
  11. Hoog tyd (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  12. Desember 2021 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R199,96 Gewone prys R340,00
  13. Soene onder die Kersboom
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  14. Soene onder die Kersboom (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  15. Jaargety
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  16. Ontydig (fantasie) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  17. Ontydig (fantasie)
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  18. Lank, donker en verleidelik (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  19. Lank, donker en dierbaar (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  20. Skakerings van geluk (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R140,00 Spesiale prys R70,00
  21. Lank, donker en gevaarlik (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  22. Skakerings van liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R140,00 Spesiale prys R70,00
  23. Skakerings van hoop (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R140,00 Spesiale prys R70,00
  24. Kolwyntjie (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 60

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys