Magda Fourie het grootgeword in Pretoria. Op ouderdom vyf het sy begin lees en van daar af het haar liefdesverhouding met boeke begin. Op skool het sy ook haar vriende vermaak met stories. Van jongs af het haar ma haar aangemoedig om te begin skryf maar haar liefde vir diere en die natuur het haar op ander paaie gelei. Magda woon tans op ’n plaas in die Cradock-distrik en in die stilte en natuur is sy in haar element. Die publikasie sukses van een van haar niggies het haar opnuut geïnspireer om ’n kans te waag en vir die ATKV/LAPA liefdesnovella kompetisie in 2018 in te skryf. Dit het uitgeloop op ’n uitnodiging na die Lenteskryfskool op Potchefstroom waar sy besef het dat met harde werk en deursettingsvermoë, haar droom om stories te kan vertel, dalk bewaarheid mag word.

Magda Fourie

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Feniks uit die vlamme (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys