Alma Rossouw roem haar daarop dat sy gebore is in die Boland, maar groot gemaak is deur wêreld-se-dinge. In 2007 matrikuleer sy by die Hoërskool Gimnasium Paarl en gaan studeer B. Drama by die Universiteit van Stellenbosch. Sy vang graad en gaan werk agter die skerms saam met talle bekendes in die film- en teaterbedryf. Sy sprei haar vlerke na die Goudstad om meer korporatiewe blootstelling te kry, maar die kleigrond van die Boland roep haar terug. Tans werk sy by 'n skolenuusnetwerk as 'n inhoudsredakteur en bestuur hulle aanlynnuusplatforms. Alma publiseer twee kortverhale in die Sarie tydskrif, met die laaste kortverhaal wat Maart 2019 verskyn. Sy is aanvaar vir die Breytenbach Sentrum se skryfskool onder die leiding van Rachelle Greeff.

Alma Rossouw

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Sypaadjie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  2. Sypaadjie
    Rating:
    0%
    R170,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys