Ná haar sorgvrye kinderjare op Upington, het Mari Roberts ontdek plekke soos Knysna, waar dit meer reën as in die Kalahari maar nie noodwendig koeler is nie, is nie bloot 'n mite wat net op TV bestaan nie. Ná haar studie aan die Hugenote Kollege het sy die swart kant van die lewe gesien en besluit om ter wille van selfbehoud liewer liefdesverhale te begin skryf. Sy is getroud en woon in die skilderagtige Knysna-omgewing. Behalwe haar man, haar drie woelwater-meisiekinders en hul twee Pirenese berghonde wat aandag verg, ruim sy broodnodige tyd in vir skaak, blokkiesraaisels en haar passie vir skryf en lees.

Mari Roberts

Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Onvoorspelbare harte (EPUB)
    Rating:
    0%
    R191,00
  2. Pasella geluk (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Pasellaliefde (EPDF)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Sterrereën (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Uitgeboul deur liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  6. Uitgeboul deur liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  7. Goue meisie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  8. Ek het jou lief (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  9. Liefdesdroom (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  10. Liefdesboodskap (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  11. Sterrereen (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  12. Fasade van die hart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys