Veral jy

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871763
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-10-01
Martine is ’n kleuterskoolonderwyser met drome om die skool waar sy werk self te koop. Die laaste persoon wat sy verwag wanneer sy by die prokureurskantoor instap met ’n aanbod, is die strooijonker in wie se bed sy by haar suster se troue wakker geword het. Sy kan nie eers die vent se naam onthou nie. Na sy ouers se dood het Antonie se tannie het hom teësinnig grootgemaak. Hy weet nie hoe verhoudings werk nie, maar hy hou van wie hy word wanneer hy by Martine is. Is liefde vir mense soos hulle beskore?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Elsa Winckler