Bernette Bergenthuin is ’n nooi van Pretoria wat die voorreg gehad het om vir ses jaar die betowering van die Kaap en die Boland te ervaar. Ná wonderlike studentejare op Stellenbosch keer sy in 2012 terug na Pretoria om haar prokureursklerkskap onder die bekwame leiding van die meesterbreine van ’n Pretoriase prokureursfirma te voltooi. In 2013 sluit sy aan as ’n pupil-lid by die Pretoria Balie en word meegesleur deur die avonture wat die leerskool van die advokatuur bied. ’n Jaar van glinster, glans, studeer en op die harde manier leer, spoeg haar uit as beginner-advokaat wat opgewonde aan die voet van ’n nuwe loopbaan staan. Tussendeur droom en skryf sy. Karakters, hul probleme en intriges bied ’n welkome ontvlugting van die regte lewe. Soms skemer die werklikeid tog deur haar stories, maar die "wat", "waar" en "wie" bly haar geheim want danksy ’n eksentrieke streep kamoefleer die waarheid hom byna onherkenbaar tussen die fantasie.

Bernette Bergenthuin

Filter
Stel ascending direction

11 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die lewe vir beginners (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R255,00 Spesiale prys R127,50
  2. Als oor kop (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R234,00 Spesiale prys R117,00
  3. Lam in wolfsklere (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R115,00
  4. Lief vir jou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  5. Stiletto's van staal (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R238,00 Spesiale prys R119,00
  6. Kakie, stewels en liefde & Lili Marleen (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  7. Vir 'n oogwink (RomanzaLiefde) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R35,00
  8. Viva la vida (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R115,00
  9. Kersie bo-op (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  10. Glansheld en die koerantprinses (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  11. Die lewe vir beginners
    Rating:
    0%
    Gewone prys R300,00 Spesiale prys R75,00
Filter
Stel ascending direction

11 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys