Petronel Louw woon in Pretoria. Sy is passievol oor skryf en vind haar muse in die mense om haar. Sy is 'n maatskaplike werker, en die ander passie in haar lewe is om as psigoterapeut mense na innerlike genesing te begelei. Met haar kop gewoonlik hoog in die wolke bring haar man, drie kinders en 'n kleinkind haar so dan en wan terug aarde toe. Sy is ’n aartsoptimis en 'n ongeneeslike romantikus.

Petronel Louw

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Andolet (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R140,00 Spesiale prys R70,00
  2. Net ons twee (RomanzaLiefde) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R35,00
  3. Jy is myne alleen (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  4. Hartsplan (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  5. Liefste omgeeman (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys