Rykie Roux woon naby Rayton saam met haar man en twee kinders. Voor die geboorte van haar kroos was sy redakteur van verskeie korporatiewe tydskrifte en het talle artikels en kortverhale vir bekende tydskrifte geskryf. Rykie geniet dit om haar man met ’n kwinkslag te laat lag, is dol op haar seun se ernstige, bruin oë as sy vir hom stories lees, haar dogter se hare as die son daarop val, bosveldvure, om mense dop te hou en veral om romantiese stories in moderne Afrikaans te skryf wat vroue nie kan neersit nie.

Rykie Roux

Filter
Stel ascending direction

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Onweerstaanbare vreemdeling (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  2. Satynprinses (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Onweerstaanbare vreemdeling (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Trofeevrou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Naweekbruid (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  6. Die flerrie en die advokaat (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  7. Net jy (Duet) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R217,00
  8. Web van liefde - Omnibus (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R221,00
  9. Hibiskusvrou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  10. Meermin vir Xander, 'n (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  11. Lieflike leuenaar (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  12. Mariek en die magnaat (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  13. Trofeevrou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys