Angela Banks is ’n kunstenaar wat in Johannesburg bly en werk. Sy verwerf in 1999 ’n BA in kuns en in 2003 haar meestersgraad daarin by die Universiteit van Pretoria. Sy het al in Frankryk en China gebly en daar uitgestal. Sy het al aan verskeie groepuitstallings deelgeneem en ook ’n aantal individueel gedoen. Angela verf in olie en waterverf en teken ook met steenkool en potlood.

Angela Banks (Illustreerder)

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.