’n Doodgewone paartjie (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876775
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-11-01
Links
Ná ’n toksiese verhouding vertrek Helene Lochner Australië toe om oor te begin. Sy kry werk op ’n skaapplaas en ontmoet vir Theo Oosthuizen wat vir haar tydelik blyplek gee. Daar is vonke tussen hulle, maar die tyd is nie reg vir iets meer nie. Theo probeer haar vergeet en trek terug Suid-Afrika toe om op sy familieplaas in die Roggeveld te fokus. Wanneer Helene se vriendinne ’n dubbele troue in Suid-Afrika reël, kan sy nie nee sê nie. Maar Theo is ook ’n gas en hy en Helene herleef ou gevoelens. Kan hulle die moed vind om liefde ’n tweede kans te gee?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Marilé Cloete
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Marilé Cloete