François Bloemhof het sewentien jaar gelede op die literêre verhoog verskyn met die De Kat-prys vir sy debuutroman Die nag het net een oog. Dit is spoedig opgevolg met ewe populêre boeke, almal spanningsverhale van een of ander aard, totdat hy sy hand gewaag het aan moeilik klassifiseerbare werke soos Storieboek, Hostis en Klipgooi. Jong lesers het van sy werk gehou en uitgewers het hom oorreed om vir jong volwassenes ook te skryf, wat hy só suksesvol gedoen het, dat hy ’n ruk lank daarop gefokus het. Hy het gou ‘n hele versameling ATKV-Veertjies (’n kompetisie waar jong lesers self die wenboeke kies) op sy rak gehad, langs die pryse wat reeds daar versamel het – vir Slinger-slinger en Nie vir kinders nie ­die Tafelberg/Sanlam Jeugliteratuur Kompetisie.

François Bloemhof

Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 29

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Oor jou dooie liggaam (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R255,00 Spesiale prys R127,50
  2. Oor jou dooie liggaam
    Gewone prys R320,00 Spesiale prys R217,60
  3. Blou moord (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R264,00 Spesiale prys R132,00
  4. Blou moord
    Gewone prys R310,00 Spesiale prys R155,00
  5. Kry vir jou! (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R264,00
  6. Agent Snoet 5-in-1 (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R247,00
  7. Agent Snoet en die kattekwaad (EPDF)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  8. Agent Snoet en die Windlawaai (EPDF)
    Rating:
    0%
    R145,00
  9. Jy-weet-wie (EPUB)
    Rating:
    0%
    R242,00
  10. 13 Spookstories (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R153,00
  11. Die duiwel maak my hart so seer (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R272,00 Spesiale prys R136,00
  12. Agent Snoet en die botterdiamant (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  13. Die duisend en eerste nag (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  14. Verkleurmannetjie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R196,00 Spesiale prys R98,00
  15. Kaptein Pipskwiek (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  16. Spooksoeker 3 (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R213,00 Spesiale prys R106,50
  17. Liefde Moord en Facebook (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R80,00
  18. Spooksoeker: Die geheime lêers van Warno Alberts (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R213,00 Spesiale prys R106,50
  19. Koue rillings (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R153,00 Spesiale prys R76,50
  20. Spooksoeker 2 (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R213,00 Spesiale prys R106,50
  21. Nog 13 Spookstorie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R196,00 Spesiale prys R98,00
  22. Kry vir jou
    Rating:
    0%
    Gewone prys R310,00 Spesiale prys R77,50
  23. Die duisend en eerste nag
    Rating:
    0%
    Gewone prys R200,00 Spesiale prys R50,00
  24. Verkleurmannetjie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R57,50
Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 29

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys