Theo Kemp is die skrywer van Skool, ’n roman wat onder meer vir die Jan Rabie-Rapport- en die Universiteit van Johannesburg-debuutprys genomineer is. Hy het sy meestersgraad aan die Universiteit van Stellenbosch behaal en gehelp om die Breytenbach Sentrum op Wellington te vestig. Hy is betrokke by die land se prominentste kunstefeeste en is in 2017 as die eerste uitvoerende direkteur van die Jakes Gerwel Stigting aangestel. Hy woon in Stellenbosch saam met sy gesin.

Theo Kemp

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Strafjaart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R190,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys