Rachel Rooney het eers gewerk as ʼn onderwyser. Sy het veral vir kinders met spesiale behoeftes skoolgehou. Later jare het sy haar liefde vir poësie herontdek. Haar eerste digbundel het die CLPE Poësieprys gewen en is op die langlys vir die Carnegie Medalje gewees. Rachel is in Londen gebore en bly deesdae in Brighton.

Rachel Rooney

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.