Janie Oosthuysen is die vertaler van die Harry Potter-reeks en verskeie ander boeke waaronder Artemis Fowl en die Narnia-reeks. Daar het egter ook reeds meer as 16 humoristiese-, liefdes- en avontuurverhale uit haar pen verskyn. Sy het die CP Hoogenhout-medalje en die ATKV-Kinderboektoekenning ingepalm. Janie woon in Kaapstad en word beskou as een van die mees innoverende kinderboekskrywers in Suid-Afrika. Haar werk sluit in Die verlore eiland, Daar is vlooie in my bed en die Bessie Hemelbesem-boeke

Janie Oosthuysen

Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die verlore eiland en ander stories (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  2. Bessie Hemelbesem 2: Die skat van Smokkelaarsbaai (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R115,00
  3. Bessie Hemelbesem 3: Die ekspedisie na Daërdoer (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R115,00
  4. Daar is vlooie in my bed (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R78,68
  5. Bessie Hemelbesem (1) en oom Sak Sarel se testament (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R115,00
  6. Die Verlore eiland en ander stories
    Rating:
    0%
    R200,00
Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys