Ilse Salzwedel is een van die bedrywigste joernaliste in Afrikaans. Haar werk het al in feitlik elke Afrikaanse tydskrif en koerant verskyn, en die lys van onderwerpe waaroor sy al geskryf het is so wyd soos die Heer se genade. Van pynappelfeeste tot Hertzogpryswenners, skerts sy. “Ek kan my nie ‘n dag sonder skryf voorstel nie – dis soos asemhaal, en daarom het ek nog maar altyd probeer om te skryf oor alles wat redakteurs na my kant toe stuur. In die proses het ek ‘n fantastiese versameling nuttelose feite in my kop versamel, wat natuurlik van my die ideale spanmaat maak vir Trivial Pursuit!” Wat skryf sy die graagste? “Stories oor gewone mense. Dis wonderlik om te hoor hoe mense aanpas, oorleef, planmaak en sukses behaal – dikwels ten spyte van baie hindernisse op hul lewenspad.

Ilse Salzwedel

Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee (EPUB)
    Rating:
    0%
    R161,00
  2. Blood Sisters (EPUB)
    Rating:
    0%
    R238,00
  3. Onvertelde stories van Afrikaans (EPUB)
    Rating:
    0%
    R199,00
  4. Selna Visser: My hel in Dubai (EPUB)
    Rating:
    0%
    R199,00
  5. Van sprokie tot tragedie in die kollig (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R160,00
  6. Bloedsusters (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R184,00
Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys