Jean Oosthuizen is ’n bekende joernalis en was onder andere politieke korrespondent by Perskor se Afrikaanse dagblaaie (Hoofstad, Transvaler en Vaderland), die SAUK en later nuusredakteur van die NG Kerk se koerant Kerkbode. Sedert sy paaie met Kerkbode in 2013 geskei het, is hy vryskutjoernalis. Jean lewer gereelde bydraes vir LitNet en ander publikasies, en is aanbieder van die gewilde RSG-radioprogram Uit ’n ander hoek.

Jean Oosthuizen

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.