Corné van Rooyen is in Pretoria gebore en het later grootgeword in Paulpietersburg. Sy was nog altyd baie lief vir lees en het van jongs af stories geskryf wat sy haar susters máák lees het. Corné wou nog altyd graag ’n skrywer gewees het en het gedroom oor die dag wanneer sy haar naam op boeke in boekwinkels sou sien