Kobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken en ná skool het hy grafiese ontwerp studeer. Hy is die skepper van Idees vol vrees, wat vinnig die gewildste Afrikaanse spotprentreeks in die wêreld geword het. Sy politieke parodie Where’s Zuma? het in 2015 verskyn, en ’n Wolf in skaapsklere is in 2017 gepubliseer. Kobus is ’n grafiese ontwerper, illustreerder en komediant, en die eienaar van Komedie Media.

Kobus Galloway

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. ’n Wolf in skaapsklere (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  2. Net die oortjies van die seekoei (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys