Janet werk reeds vanaf 1994 as dieetkundige en het haar loopbaan as hospitaaldieetkundige begin. As ma van 3 kinders ontwikkel sy 'SmartEat’, ’n voedingsopleidingsprogram gemik op voorskoolse kinders. Daarna sluit sy by Litchi Living se span dieetkundiges aan, waar sy spesialiseer in die ontwikkeling van gesondheidsprodukte, die gee van demonstrasies en kookklasse, asook die verskaffing van gesonde wegneemetes. As terapeutiese dieetkundige spesialiseer sy in verslanking en sportvoeding.

Janet Wiegand

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.