Pieter van Zyl het ’n honneursgraad in sielkunde en ’n graad in joernalistiek van die Universiteit van Stellenbosch. Hy is ’n senior verslaggewer met ’n spesiale belangstelling in psigiese gesondheid by Huisgenoot. Hy het verskeie akkolades vir sy joernalistieke werk ingepalm. Naas vier ATKV Mediaveertjies was hy ’n Vodacom Joernalis van die Jaar-kategoriewenner en Joernalis van die Jaar by Media24-tydskrifte. Hy was vroeër ’n genoot by die Rosalynn Carter Fellowship for Mental Health Reporting. Hierdie is sy tweede boek na Gert & Joey.

Pieter van Zyl

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Gert en Joey: Nuwe lig op ‘n raaisel van dertig jaar (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R199,00
  2. Verhale van hoop: Só help jy jou geliefde en jouself (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  3. Verhale van hoop: Só help jy jou geliefde en jouself
    Rating:
    0%
    R300,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys