Wilreza Smit-Theron is in 1964 in Pretoria gebore en het in die Kaap skoolgegaan. Na sewentien jaar het sy uit die onderwys bedank en is tans ’n vryskutvertaler/proefleser. Sy het nog altyd met stories in haar kop rondgeloop, maar nie geweet hoe om dit op papier neer te skryf nie. Daar het onlangs twee tienerboeke van haar by ’n ander uitgewersmaatskappy verskyn. Sy woon in Loevenstein naby Durbanville en in haar vrye tyd lees sy graag, fliek, draf, speel met haar vier Bassets en probeer drie meisiekinders grootkry. Die plek waarheen sy vlug as sy haar kop wil skoonkry, is enige plek naby water, riete en voëls.

Wilreza Smit-Theron

Filter
Stel ascending direction

14 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. October 2022 4 Romanza (E-Boeke)
    Rating:
    0%
    R319,60 Gewone prys R376,00
  2. Getyeman (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  3. Getyeman
    Rating:
    0%
    R110,00
  4. Reënmaker (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Sigeunerman (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  6. Seemens (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  7. Sterredief (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  8. Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R35,00
  9. Towerman (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  10. Maanengel (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  11. Sonroeper (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  12. Windjagter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  13. Vuurprins (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  14. Haaitemmer (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

14 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys