Judy Troskie het grootgeword op die destydse Wes-Transvaalse vlaktes. As enkelkind het haar verbeelding sy eie prentjies begin teken wat jare later in haar volwasse lewe voortgesit is in die geboorte van lewende karakters in haar verhale. Sy het hulle geskep, asem ingetrek en dan teruggestaan om slegs hul lewensdans neer te pen. Sy en haar man woon in Phalaborwa en die simbiose van die bos sorg vir die nodige inspirasie.

Judy Troskie

Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Spoke van gister (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R95,00 Spesiale prys R61,75
  2. April 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R209,96 Gewone prys R380,00
  3. Januarie 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R209,96 Gewone prys R380,00
  4. Hart onder arres (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R95,00 Spesiale prys R61,75
  5. Julie 2024 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R209,96 Gewone prys R380,00
  6. Rendesvouz in Santa Cruz (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R95,00 Spesiale prys R61,75
  7. Maart 2023 4 Romanza (EBoeke)
    Rating:
    0%
    R208,86 Gewone prys R378,00
  8. Seestrome (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R94,00 Spesiale prys R61,10
  9. Bosvelddroom (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  10. Aandsterbelofte (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  11. Sneeuvlokkies en rooiwyn (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  12. Ritme van die nag (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys