Nadia du Plessis is ’n toegewyde kinderboek-illustreerder wat stories lewendigmaak met haar HB-potlood, verf, en baie passie. As ’n illustreerder met disleksie enAuDHD, verstaan sy dat boeke gevoel en verstaan kan word, selfs wanneer woordeuitdagend is. Haar dinamiese brein is altyd aan die werk, en die stories en karakterswat sy skep hou haar ten volle verdiep in haar kuns. In hierdie oomblikke voel ditasof die wêreld ’n bietjie stadiger beweeg.

Nadia du Plessis (illustreerder)

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die groot storieboek avontuur (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  2. The Great Storybook Heist
    Rating:
    0%
    R195,00
  3. Die Groot Storieboek Avontuur
    Rating:
    0%
    R195,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys