Liezl Nel hou vir die afgelope 23 jaar tussen die Kaap en Taiwan skool. Met haar ervaring in Taiwan het sy besef dat leerders baie makliker leer wanneer iets in rymvorm is, en dit is waar haar groot liefde vir gedigte begin het. Die jaarlikse aanvraag na nuwe en vars gedigte vir Eisteddfods in Suid-Afrika het gemaak dat sy al meer gedigte (in Afrikaans en Engels) begin skryf het, wat haar vandag ’n bekende naam (en afrigter) in die Eisteddfodkringe maak. Dit is vir haar belangrik dat gedigte pret moet wees, en as jy haar baie, baie gedigte lees, sal jy saamstem dat dit is!

Liezl Nel

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die ABC van gedigte (E-boek)
    Rating:
    0%
    R162,00
  2. Die ABC van gedigte
    Rating:
    0%
    R190,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys