Mia Singels is ’n oudonderwyser, met 13 jaar onderwys-ondervinding. Gedurende hierdie tyd werk sy ook as vryskutontwikkelaar en -skrywer vir verskeie uitgewers van opvoedkundige boeke. Sy is sedert 2021 ’n vakspesialis en ontwikkelaar vir Afrikaans Huistaal by die MOS Skolegroep waar sy haar beywer om die kurrikulum op ’n vars en interaktiewe manier aan hoërskool-leerders te verpak.

Mia Singels

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Studiegids: Die Tusseninners
    Rating:
    0%
    R160,00
  2. Studiegids: Die Fluisteraar
    Rating:
    0%
    R160,00
  3. Studiegids: KRAG (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R135,00
  4. Studiegids: KRAG
    Rating:
    0%
    R160,00
  5. Taalwerkboek Afrikaans Eerste Addisionele Taal
    Rating:
    0%
    R195,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys