Ria Richards is ’n doodgewone, plat op die aarde tuisteskepper. Sy is al 37 jaar getroud met Jerry. Sy het twee dogters en drie seuns, en is ouma van agt pragtige kleinkinders vir wie sy almal ewe lief is. Soms leef sy haarself so in die storie wat sy skryf, dat haar familie haar skeef aankyk wanneer sy hardop voor die rekenaar sit en lag. Sy is gek na lees, hou van tuinmaak, doen graag naaldwerk of enige iets wat skeppend is. Alles behalwe kosmaak.

Ria Richards

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. In haar wildbewaarder se arms & Potensiele metgesel (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  2. Beter vir haar hart & Slotsom van my lewe (Romanzaliefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  3. Vier magiese woorde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. My hart se keuse (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Held op 'n Harley & Die bruidegom se eks (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys