Kallie kakkerlak se sewe kaskenades

R190,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637012652
Format: Sagteband
Publish date: 2026-10-01
Kallie Kakkerlak is klein … maar sy planne is GROOT! Toe tannie Chané een oggend vir Kallie Kakkerlak in haar blink kombuis sien, gil sy só hard dat die suiker sakke spat en die appels oor die vloer rol! Maar Kallie besluit sommer daar en dan: hierdie tannie moet ’n les leer! Met sewe skreeusnaakse kaskenades laat hy tannie Chané harder en harder gil — van “kakkerlakvlerke” in ontbytkos tot vreemde verrassings in die badskuim! Maar wie gaan op die ou end die slimste wees: die mens of die kakkerlak? Kallie Kakkerlak se sewe kaskenades is ’n skaterlag-storie vol poetsbakkery, chaos en een baie dapper kakkerlak wat glo hy is ’n supergogga!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Riana Scheepers, Elsabé Ebersöhn
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Riana Scheepers, Elsabé Ebersöhn