Towerskeppings wat geïnspireer en gevorm word deur die kunstige hande van Marlene Cloete Marais word deur baie begeer. Marlene se kuns spruit uit die diepste van haar wese en nie uit boekekennis nie. Haar kolwyntjiekarakters word orals geëien met hul kleurvolle en unieke karaktertrekke. Kuns was nog altyd 'n integrale deel van haar lewe, net soos die soeke na die bemeestering van handwerk; en sy het nog altyd haar kennis vrylik gedeel.

Marlene Marais

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Kinderpartytjie kolwyntjies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R129,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys