Morné Malan is gebore in Benoni en matrikuleer in 1992 aan die Hoërskool Brandwag. Ná skool, voltooi hy ’n honneursgraad in Drama aan die Universiteit van Pretoria. Sy roman, Suiderkruis, verwerf in 2007 die debuutprys in Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd en word in 2008 uitgegee. Hy voltooi in 2009 ’n PhD in Engelse Letterkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand. In 2010 kom sy komiese roman, Sonbesie, uit. Hy werk tans in bemarking by ’n internasionale tegnologiemaatskappy.

Morné Malan

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Wildekus (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R247,00
  2. Wildekus
    Rating:
    0%
    R290,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys