Annelie Botes (28 Junie 1957–12 Desember 2024) was een van Afrikaanse se gewildste roman-, kortverhaal-, reis- en rubriekskrywers. Romans soos Trippel sewe, Klawervier, Raaiselkind, Thula-Thula, Swart op wit en Katvis het uit haar pen verskyn. Sy het vir meer as twee dekades rubrieke vir verskeie publikasies gelewer. Annelie se werk is wyd vertaal en verskeie literêre pryse is aan haar toegeken.

Annelie Botes

Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Laastegoed: Rubrieke 2020-2024 (EBOEK)
    R300,00
  2. Katvis (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R305,00
  3. Kainsmerk (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R305,00
  4. Kammaland (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R199,00
  5. Voetstoots (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R305,00
  6. Lugkasteel (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R175,00
Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys