Cecilia Steyn is ‘n skrywer van Orkney in Noord-Wes. Sy is in Welkom in die Vrystaat gebore. Na matriek begin sy ʼn loopbaan in die apteekbedryf waar sy vir baie jare as takadministreerder werk. In 2014, onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, probeer sy vir die eerste keer haar hand aan die skryfkuns. In 2015 woon sy ʼn ATKV-skryfskool by die NWU by. Cecilia behaal sukses in die jeug-genre met verhale soos, Die Meisie op die dak (Lapa Uitgewers), die Tienerharte Reeks en die #PresiesAnders-Reeks (Human & Rousseau). Haar reeks, Lea Lief (Lapa Uitgewers) is ook gewild vir jonger lesers veral omdat dit ʼn sterk omgewings- en bewaringsfokus het. In 2017 ontvang sy ‘n ATKV-Kinderboektoekenning vir Tienerharte 2, Hartedief en in 2018 vir #PresiesAnders, Eksperimente en Eerste Soene.

Cecilia Steyn

Filter
Stel ascending direction

20 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Sondag steel jy my hart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R195,00 Spesiale prys R97,50
  2. Sondag steel jy my hart
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R115,00
  3. Saterdag val ek vir jou
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R172,50
  4. Lea lief seeskilpaaie (1): Avonture by die akwarium (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  5. Lea lief honde: Hik, Hik, Hoera! (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R42,50
  6. Salf vir haar hart & Evan se pizza
    Rating:
    0%
    R40,00
  7. Leisels na liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  8. Die meisie op die dak (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R195,00 Spesiale prys R97,50
  9. Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R42,50
  10. Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R42,50
  11. Lea lief apies(3): Grypdiewe en gevaar
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  12. Lea lief honde(2): Hik hik hoera!
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  13. 'n Hart is net atome
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R172,50
  14. Vrydag is ek verlief (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R195,00 Spesiale prys R97,50
  15. ’n Hart is net atome (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R195,00 Spesiale prys R97,50
  16. Vrydag is ek verlief
    Rating:
    0%
    R230,00
  17. Liefde is ñ spansport & Belliedans op die duine (EBOEK RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R40,00
  18. Wye, wye horison (RomanzaLiefde) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R40,00
  19. Stoppelbaardsoene in Santorini (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  20. Lea lief uile(4): Muisvalle en maanmelkskommels
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
Filter
Stel ascending direction

20 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys