Jacqueline Leuvennink beskryf haarself as ’n storie-aandraer. Van verhale waarvoor jou eie hart moet kan stil raak tot veral verhale oor dit wat soms nié gesê word nie. Ná tien maande by die Vroueleërkollege op George is sy na die Universiteit van Stellenbosch waar sy ’n BA-graad met Engels en Sielkunde as hoofvakke verwerf. Hierna het ’n verdere studie-en-swerf-jaar in Europa gevolg. In 1977 het sy, soos sy sê, per ongeluk die joernalistiek betree. Ná twee jaar by Die Burger en vyf jaar by Sarie het sy ook as vryskutjoernalis bydraes gelewer tot onder meer Insig, De Kat, Visi, Rooi Rose, Lééf en Lig tydskrifte.

Jacqueline Leuvennink

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Poskaarte van 'n reis
    R260,00
  2. Poskaarte van 'n reis (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R221,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys