Aksieheld Austin: Redding op die rooi planeet (EBOEK)

R160,00
In voorraad
ISBN
9780637008334
Format: EPUB
Publish date: 2025-10-01
Links
Die opwindende finale boek in die Aksieheld Austin-reeks! Ewald Eloff staar sy grootste uitdaging ooit in die gesig. Al speel hy al jare lank die rol van die geliefde Aksieheld Austin, moet Ewald homself nou bewys teen sterk mededinging van die nuwe akteurs Geon en Lex, wat ook die gesogte rol wil hê. Teen die agtergrond van 'n Mars-agtige landskap is hierdie avontuur vol spanning, aksie en onverwagte kinkels. Sal Ewald sy titel as die ware Aksieheld Austin behou, of sal hy deur sy mededingers oorskadu word?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Okt. 2025
Formaat EPUB
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen