Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteundie teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus oplanger sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging omuiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.