Die beste sussie vir 'n babadraak (EBOEK)

R160,00
In voorraad
ISBN
9780637009454
Format: EPUB
Publish date: 2026-03-01
Links
“GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!” Zeldi wil VREESLIK graag ’n boetie of sussie hê. Maar haar pa en ma soek nie ’n baba nie. Dan kom los ’n mamma-draak een aand ’n eier op hulle huis se stoep. Die eier KRIK en KROK en KRAAK. ’n Ogie loer na buite. ’n Poot verskyn. En ’n stert ... WA-A-AT? Gaan Zeldi uiteindelik ’n GROOTSUS word? Vir ’n BABA-DRAAK?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mrt. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen