Lara se nare prinses-hare

R180,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637008150
Format: Sagteband
Publish date: 2025-08-01
“Jou nuwe haarstyl vang vlieë!” sê Ronita Snotnagel. Lara Winters is baie opgewonde. Vandag gaan sy haar hare by die gewilde Gilda Glinster sny. Lara ontwerp sommer self haar haarstyl. Oe, sy gaan soos ’n prinses lyk! Maar dan gaan iets verkeerd. En Lara kry die aakligste haarstyl ooit. Jip, een wat regtig vlieë vang. Hoe kon dit so verkeerd loop? Hoekom het sy nare prinses-hare gekry? Net Ronita Snotnagel weet ...
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Fanie Viljoen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen