Leer my lees (Vlak6) 19: Tippie gaan oorsee (Skooluitgawe)

R75,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637014915
Format: Sagteband
Publish date: 2025-08-01
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 6 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Fanie Viljoen, Reinette Lombard, Jose Palmer
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Fanie Viljoen, Reinette Lombard, Jose Palmer