Artikels & uittrekselsSien meer >

Jagspinnekop

Jagspinnekop is ’n onheilspellende spanningsverhaal vir die moderne era wat diep onder jou vel in gaan kruip.
Lees meer

Karoo-koors

Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Lees meer

My hart klop so

In My hart klop so vertel sy meer oor hierdie kwesbare oomblikke wat haar gebreek, genees en nader aan God gebring het. Lees meer

Skrywer van die week

François Bloemhof

François Bloemhof het sewentien jaar gelede op die literêre verhoog verskyn met die De Kat-prys vir sy debuutroman Die nag het net een oog. Dit is spoedig opgevolg met ewe populêre boeke, almal spanningsverhale van een of ander aard, totdat hy sy hand gewaag het aan moeilik klassifiseerbare werke soos Storieboek, Hostis en Klipgooi.

Manuskripvoorleggings

LAPA Uitgewers aanvaar manuskripvoorleggings vir keuring en moontlike publikasie in verskeie afdelings.

Kies asb. die gepaste afdeling vir die betrokke druknaam se vereistes en kontakbesonderhede:

Teken aan vir ons nuusbrief

Wees eerste om te weet van ons nuwe vrystellings, ekslusiewe inhoud, en kompetisies.