Lorna en die professor (EBOEK)

R81,00
Lorna en die professor (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799379389
Format: EPUB
Publish date: 2016-05-01
Links
Lorna huur ’n woonstel by die ongelooflik aantreklike professor Arno Retief en raak onmiddellik op hom verlief. Sy is egter lugtig vir mans, want het Dewald haar nie soos ’n warm patat vir ’n ander meisie gelos nie? Sy besef haar kanse om Arno se hart te wen is maar skraal, want die een beeldskone vrou na die ander daag by sy huis op, en vir nog ’n Dewald-episode sien sy nie kans nie. Dan is daar Adriaan wat in haar belangstel, maar sy reputasie is ver van onkreukbaar, en skielik wil Dewald haar ook terughê … Al wat Lorna wil weet, is of haar droomman Arno haar ook sal liefkry …
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2016
Format EPUB
Skrywer Malene Breytenbach
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Malene Breytenbach