Skattejag en skadukante (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876782
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-03-01
Links
Elara Steyn, ’n navorser aan Stellenbosch Universiteit, besoek Kaap Nyala waar die marine-argeoloog Rowan Carter se duikspan die skeepswrak Eclipse verken. Die span hoop om die kroon van Almani in die wrak te vind. Elara en Rowan voel aangetrokke tot mekaar, maar albei het bagasie. Die soektog verloop ook nie sonder probleme nie. Smokkelaars soek die kroon vir ’n ryk versamelaar en daar is ’n verraaier in Rowan se span. Al die drama vertroebel die water vir Rowan en Elara. Sal die liefde oorwin?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mrt. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Malene Breytenbach
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Malene Breytenbach