Sjokoladesoene (EPUB)

R272,00
Sjokoladesoene (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799377668
Format: EPUB
Publish date: 2015-12-01
Links
Jessie Jansen weet sy het haarself as vrou die afgelope tydverwaarloos. Nee, meer nog, sy vergryp haar gruwelik aan soetgoed. Sjokolade. Maar sjokolade, weet sy, maak daardie gat in haar toe. Die gat wat Andries gelos het toe hy met die jong dingetjie weg is. So oud soos haar kind. Maar Bruno Baumann sien haar in die supermark raak. Dink sy pas perfek in hulle reklameveldtog vir nuwe onderklere – die gewone vrou wat ander kan laat verstaan dat hulle tog sensueel is. Mooi en maer ofte nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Des. 2015
Format EPUB
Skrywer Kristel Loots
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Kristel Loots