Nog 13 Spookstorie (EBOEK)

R196,00
Nog 13 Spookstorie (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799358896
Format: EPUB
Publish date: 2012-07-18
Links
Het jy senuwees van staal? 
Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? 
Dan is hierdie net die boek vir jou!
Die drie grilmeesters François Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was ’n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers se ruggrate afgestuur het. Hierdie splinternuwe versameling bevat nóg 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word. 
So, maak toe die vensters, klim in jou bed … en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal. 

Meer inligting
Publish Date 18 Jul. 2012
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer François Bloemhof
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur François Bloemhof