Agent Snoet en die kattekwaad (EPDF)

R145,00
Agent Snoet en die kattekwaad (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799378665
Format: EPDF
Publish date: 2015-12-01
Links
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is 'n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat, Felino, om sy sake op te los. Net soos in die eerste boek, die suksesvolle Agent Snoet en die Botterdiamant, moet Snoet en Felino in hierdie storie weer allerlei gevare trotseer en beleef hulle ongelooflike avonture - en daar is natuurlik tussendeur hope skaterlaghumor. Alistair Ackermann se treffende volkleurillustrasies maak hierdie unieke Afrikaanse strokiesreeks 'n treffer onder jong lesers

Meer inligting
Publish Date 01 Des. 2015
Format EPDF
Skrywer François Bloemhof, Alistair Ackerman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur François Bloemhof, Alistair Ackerman