Jy-weet-wie (EPUB)

R242,00
Jy-weet-wie (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799357868
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2012-11-01
Links
Vir Niek Naudé loop die lewe teen ’n gevaarlike helling afdraand. Hy het sy werk verloor en uit voeling geraak met homself, sy vrou en sy kind. Hy, die goue seun van jare gelede, is nou gereduseer tot ’n huishulp wat niks meer vir iemand beteken nie. Wanneer hy uit desperaatheid op ’n vreemde advertensie reageer, verkoop hy sy siel onwetend aan die bose Jy-weet-wie. Hy word soos ’n willose pion op ’n skaakbord, met John Atkinson die makabere skaakmeester wat ook Elrisa en Mel se lewe in vreemde rigtings forseer. Hoe hewiger Niek hom uit hierdie dodelike web van toenemend ernstiger misdade probeer loswoel, hoe dieper word hy – én sy vrou en kind – daarin verstrengel ...
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2012
Formaat EPUB
Skrywer François Bloemhof
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur François Bloemhof