Agent Snoet en die Windlawaai (EPDF)

R145,00
Agent Snoet en die Windlawaai (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799378931
Format: EPDF
Publish date: 2016-04-01
Links
Professor Mapstieks is een van die bekendste wetenskaplikes in die land. Sy nuwe uitvinding, die Windlawaai, is pas gesteel. Die Windlawaai kan enige masjien van ’n afstand beheer – en as dit in die verkeerde hande beland, kan dit verskriklike gevolge hê.

Agent Snoet kry opdrag om die diefstal te ondersoek. Maar soos gewoonlik is dit sy slim kat, Felino, wat die eintlike baasbrein agter die ondersoek is. 

Kort voor lank kry Snoet en Felino die wind behoorlik van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor ...

Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2016
Format EPDF
Skrywer François Bloemhof, Alistair Ackerman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur François Bloemhof, Alistair Ackerman