In sy arms (EBOEK)

R81,00
In sy arms (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799392067
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-01
Links
Delia keer terug plaas toe ná ’n onsmaaklike insident in die buiteland, en ontmoet die aantreklike Adriaan. Hy kuier gereeld op die plaas en haar hart begin gou soos ’n akrobaat s’n klop as hy in die omgewing is. Maar Adriaan het bagasie uit die verlede waarmee hy nie wil vrede maak nie en dit kortwiek alle kanse op ’n verhouding tussen hulle. Boonop sien hy rooi oor haar vriendskap met sy stiefbroer. Toe hy uitvind sy help sy stiefma om die erfplaas te behou, onttrek hy heeltemal van haar. Al breek haar hart, sien sy in elk geval nie vir so ’n stiksienige mansmens kans nie. Of sal die bordjies verhang kan word?
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer Felicia Snyman-Du Toit
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Felicia Snyman-Du Toit