Harte in harmonie

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871527
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-05-01
Ná haar musikantpa se dood en ’n liefdesteleurstelling, leef Elara Hartwell vir haar werk as ouditeur. Toe sy gevra word om liedjies te skryf vir sanger Marko Roos, verander alles. Marko, ’n gebore swerwer, vind in Elara iets wat hom laat twyfel aan die lewe wat hy ken — en vir die eerste keer vra hy homself af of konstante beweging regtig vryheid beteken. Maar kan ’n man wat gewoond is aan vlug, regtig stilstaan? En kan Elara waag om weer lief te hê?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mei 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Felicia Snyman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Felicia Snyman