Chloe en die dino-baba

R190,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780637009126
Format: Sagteband
Publish date: 2026-02-01
Chloe is altyd besig om te wonder en te eksperimenteer … Sy gaan eendag ’n uitvinder en wetenskaplike word! Maar wanneer sy haar nuutste uitvinding in die agterplaas toets, loop dinge skeef. ’n Reier, ’n gevaarlike hoë boom en ’n boetie wat skielik van vorm verander, is net die begin van ’n dag vol chaos. Chloe en haar boetie beland in ’n ongelooflike avontuur vol ninja-apies, geheimsinnige bure en ’n agterplaas wat nooit weer dieselfde gaan wees nie. Met humor, kreatiwiteit en ’n tikkie moed moet Chloe plan maak om haar broer weer mens te kry — voordat Ma iets agterkom!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Feb. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Felicia Snyman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Felicia Snyman