Vlerke vir jou hart (EBOEK)

R81,00
Vlerke vir jou hart (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799373820
Format: EPUB
Publish date: 2015-04-01
Links
Bronwen woon ’n sjokolateurkursus in ’n eeue-oue kasteel by. Die aantreklike Sylvain is die eienaar en kursusaanbieder, en sommer gou laat hy haar hart vinniger klop. Hy verwelkom haar in die verbode tuin van die kasteel waar hy sy manjifieke duiwe aanhou, maar waar ook ’n leë graf is ... Toe Coco die duif wegraak en vreemde ligte en geluide die studente se hare laat rys, besef hulle die verbode vleuel van die kasteel huisves iets sinisters. Bronwen kry ’n kans om by die verbode vertrek in te gaan, waar ’n groot verrassing vir haar wag. Sy en Sylvain slaag daarin om die raaisels op te los en saam aan hulle toekoms te beplan.
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2015
Format EPUB
Skrywer Frenette van Wyk
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Frenette van Wyk